Brand langs N12FiND iT Redaksie-spanAugust 5, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – ‘n Brand het langs die N12 skuins oorkant Horseshoe uitgebreek. Riaan Janse van Vuuren, van die brandweer, sê dit is nie’n gekontrolleerde brand nie en die brandweer is op pad. FiND iT hou jou op hoogte. Previous Post Nokuthula Simelane word vereer Next Post Roodepan Stories: Boeta – episode 28