Twee voertuie bots op N12

KIMBERLEY. – ‘n Mitchubishi en ‘n minibus-taxi het sowat 20km buite Kimberley op die N12 gebots.

Die twee voertuie het omgeslaan en in die veld geland.

Die bestuurder van die voertuig het geen beserings opgedoen nie. Die passasiers van die taxi is met ernstige beserings na die hospitaal vervoer.

Owerhede en nooddienste is op die toneel. Wees asseblief versigtig indien jy op die N12 reis. Stop-en-ry punte word toegepas.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: