Gees loop hoog vir Vrydagaand se touchies-toernooi

Deel hierdie storie / Share this story

Carlo Grebe, hoof van die toernooi se skeidsregters, en sy span skeidsregters, maak solank reg vir Vrydagaand se Cell C touchies-toernooi om seker te maak dat die eerste been van dié toernooi ‘n sukses sal wees. Een van die spanne wat ingeskryf het, is ook gereed om môreaand te speel.

Sien ons jou daar môreaand?