Bejaardes buite Boshof vermoor

BOSHOF. – ’n Bejaarde man en vrou is gisteraand op hulle plaas, Bloubos, sowat 20 km buite Boshof, vermoor. Die slagoffers is as Sakkie en Ina van der Berg geïdentifiseer. Bure van die egpaar het vanoggend onraad vermoed en na hulle plaashuis gegaan, waar hulle op die toneel afgekom het. Die polisie is dadelik ontbied. … Continue reading Bejaardes buite Boshof vermoor