Motors bots in SchmidtsdriftFiND iT Redaksie-spanJuly 2, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Twee motors het minute tevore in Schmidtsdriftstraat gebots. Altwee bestuurders is hospitaal toe geneem. Die oorsaak van die ongeluk is nog onbekend. Wees versigtig as jy hier ry. Previous Post Beskerm jou geliefde troeteldier só Next Post Verdagte steeds vir huisbraak in Kekewichlaan gesoek