Tonge los in Staatsies

Deel hierdie storie / Share this story

Laerskool Staats spog met 57 leerders wat vanjaar aan die redenaarskompetisie in Pretoria gaan deelneem.

Radikale redenaars

Laerskool Staats is baie trots en spog met 31 redenaars wat gekies is om aan die landsfinaal van Radikale Redenaars deel te neem. Die landsfinaal vind op 12 Oktober 2019 by Hoërskool Garsfontein in Pretoria plaas.

1ste ry (l.n.r): Lalita Lekgetho; Ryan Mphahlele; ManqobaBalang; Ernesteen du Toit; Jessica-Lee Brink; Melize van Heerden
2de ry (l.n.r): Adianca du Plessis; Beaunique Abrahams; Mbali Gecko; Chris van Wyk; Kara van Niekerk; Ashlyn Matsabi; Ataliah Davids
3de ry (l.n.r): Sisamkele Ciseko; Lourens Scheffer; Danika Liebenberg; Jada Williamson; Chantel Green; Laurike de Wet; Amy Wolfaardt
4de ry (l.n.r): Anna-Lin Brink; Danika Meyer; juf. Duif Brand; TaylaHarmse; Harmony Keith

Artisticulta redenaars

Die skool spog ook met 26 redenaars wat gekies is om aan die Artisticulta-landsfinaal op 11, 12 en 13 Julie 2019 by Laerskool Wierdapark in Pretoria te gaan deelneem.

Voor (l.n.r): Beaunique Abrahams; Danté Gaginaar; Skylar Smith; Rachel Williers; Adianca du Plessis; Ernesteen du Toit; Duné van Aarde
Middel (l.n.r): Devon MacKenzie; Shailee Goldschmidt; Letlotlo Luphahla; Kara van Niekerk; Melize van Heerden; Ahron Rosant; Danika Liebenberg; Danika Meyer
Agter (l.n.r): Juf. Duif Brand; Esther Temm; Lourens Scheffer; Jada Williamson; Cullen Snyman; Ataliah Davids; Kaemé Wehr; Laurike de Wet; Ludene Coetzee

Mev. Duif Brand, hulle afrigter, sê harde werk bring beloning en sy kan nie nog meer trots op dié leerders wees nie.