Het jy dalk die vermiste voëltjie gewaar?

Deel hierdie storie / Share this story

Hierdie pragtige ringnek met die naam Mammie, het Sondagmiddag weg geraak in Mosleystraat, Verwoerdpark. Sy het in die rigting van Howieweg of Schmidtsdriftweg gevlieg. Dit is ‘n geel ringnek met liggroen magie en sy is haar mamma se baba.

Indien jy die ringenek gewaar. Stuur ‘n epos na [email protected] of ‘n whatsapp na Candice 0727522769.