Ongeluk in LennoxstraatCharné van der MerweMay 23, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story ‘n Wit Toyota Corolla en ‘n wit Isuzu-bakkie was in ‘n ongeluk betrokke. Die pad word tans versper en owerhede is op die toneel. Niemand is beseer nie en die oorsaak van die ongeluk is onbekend. Previous Post Voormalige ANC-leier verskyn in hof vir beweerde seksuele misdrywe en naamskending Next Post Ongeluk in Memorial Road