Wêreldboekedag

Die Verenigde Nasies se organisasie Unesco het Wêreldboekedag voorgestel as ‘n dag om die vreugde van lees te vier. Dit word sedert 1995 op 23 April, die verjaardag van onder andere William Shakespeare, gehou. Een honderd lande vier Wêreldboekedag. Boeke is die skakel tussen die verlede en die toekoms en is ’n brug tussen generasies. … Continue reading Wêreldboekedag