Nuwe loopbrug by Hoërskool Driehoek

‘n Nuwe loopbrug sal vanaf Dinsdag weer gebruik kan word by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark, het Steve Mabona, woordvoerder van die departement van onderwys, aan Find It bevestig. “Die brug sal amptelik om 15:00 Dinsdagmiddag aan die skool “oorhandig” word,” sê Mabona. Dit kom nadat ‘n sementblok van die “ou” loopbrug, wat twee skoolgeboue … Continue reading Nuwe loopbrug by Hoërskool Driehoek