Kriminele vervolging die oplossing vir wanbestuur & korrupsie, sê DA

Meer as 45 000 huise kon gebou word met die geld wat aan korrupsie en wanbestuur verloor is, sê Ivan Meyer, minister van finansies van die Wes-Kaap, tydens die DA se begrotingvoorlegging in Kimberley. “Die gevolge van wanbestuur en korrupsie kan byna in elke department gesien word. In die gesondheidsdepartement is daar nie medikasie nie. … Continue reading Kriminele vervolging die oplossing vir wanbestuur & korrupsie, sê DA