Kom word fiks saam met Kimberley-parkrun
Hou jy van loop, draf en die natuur? Dan is Kimberley-parkrun vir jou! Waar? Kimberley-parkrun vind elke Saterdagoggend om 07:00 by die Rooifontein-natuurreservaat plaas. Wat is parkrun? Parkrun is ‘n gratis, weeklikse, 5 km waartydens elke deelnemer se tyd deur middel van stophorlosies aangeteken word. Daarna word die deelnemer se strepieskode geskandeer en die persoon … Continue reading Kom word fiks saam met Kimberley-parkrun
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed