Kolonkanker – “Ek gaan volkome herstel”

Mia Poulton (50), ‘n inwoner van Kimberley, is op 26 Februarie 2018 met kolonkanker gediagnoseer. “Sy was platgeslaan” Petro Potgieter, Mia se vriendin, sê haar simptome was naarheid, abnormale ontlasting en skielike gewigsverlies. “Mia en haar gesin was platgeslaan deur die nuus, maar met die bystand, hulp en gebede van familie en vriende het hulle … Continue reading Kolonkanker – “Ek gaan volkome herstel”