Kleure in styl vir winter 2019

Volgens Pantone Colour Institute is daar 12 topkleure dié winter, asook die vier klassieke neutrale kleure wat ons van modeontwerpers op die loopplank kan verwag. Vier klassieke neutrale kleure Paloma ’n Onpretensieuse, maar terselfdertyd, elegante grys Vanilla Custard Vanilla Custard is ’n romerige off-white Guacamole ’n Smaakvolle, voedingsverrykte groen Evening Blue Dit spel selfvertroue en … Continue reading Kleure in styl vir winter 2019