Hier is die rede hoekom jou krag af is
Luidens die burgemeester van Sol Plaatje-munisipaliteit, Patrick Mabilo, vra hulle om verskoning vir die huidige kra probleem in sekere areas in Kimberley. Volgens Mabilo is al die reën oor die Paasnaweek die rede vir die krag wat af is. “Die tegnici en brandweer gee tans aandag aan die probleem. Ons hoop om binnekort weer krag … Continue reading Hier is die rede hoekom jou krag af is
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed