Doula = birth coach

FiND iT het met Amanda Loots, ‘n doula in Kimberley, gesels. “Doula is ‘n afleiding van ‘n Griekse woord en beteken birth coach. Ons stap ‘n pad saam met die mammas, van die begin tot die einde.” Heeltyd teenwoordig “Daar is baie keuses wat gemaak moet word tydens ’n swangerskap. Ons help nie die mamma … Continue reading Doula = birth coach