Besoek Plasticzone vir al jou plastiekbenodighede

Plasticzone in Kimberley bestaan al sewe jaar en verkoop alles van opvoedkundige speelgoed, arts and crafts, bêrehouers tot kombuisware en waterbottels. “Ons grootste verkoper is ons bêrehouers. Ons het houers vir elke geleentheid en van klein tot groot.” “Ons probeer altyd die beste diens lewer,” sê Les-Marie van Plasticzone. “Plasticzone maak ook balonne vol met … Continue reading Besoek Plasticzone vir al jou plastiekbenodighede