Besoek Plasticzone vir al jou plastiekbenodighede

Deel hierdie storie / Share this story

Plasticzone in Kimberley bestaan al sewe jaar en verkoop alles van opvoedkundige speelgoed, arts and crafts, bêrehouers tot kombuisware en waterbottels.

“Ons grootste verkoper is ons bêrehouers. Ons het houers vir elke geleentheid en van klein tot groot.”

“Ons probeer altyd die beste diens lewer,” sê Les-Marie van Plasticzone.

“Plasticzone maak ook balonne vol met helium vir enige geleentheid. Ons verkoop ook partytjiegoed, soos partytjie-emmertjies, party packs, balonne en baie meer.”

Plasticzone het ook ‘n yellow label sale aan die gang. “Alles wat ’n geel plakkertjie op het, is afgemerk,” bevestig Les-Marie.

“Die publiek kan gerus ons Facebook-blad like en ons webtuiste volg.” Vir meer inligting, klik op hierdie skakel: http://findit.co.za/gids/1284/plasticzone/