VIDEO: Mmusi Maimane maak self Kimberley-straat reg

Maimane het self by Brandstraat ingespring om slaggate in die straat reg te maak. “Ons probeer die gemeenskap en besighede help waar die ANC misluk het. Daarom is die DA vandag hier om die slaggate te herstel,” sê Maimane. Voorts sê hy: “Ons wil hê besighede moet hier belê. So word daar werk geskep vir … Continue reading VIDEO: Mmusi Maimane maak self Kimberley-straat reg