’n Vierjarige kind is na bewering vir die tweede keer deur ’n hond gebyt. Wimpie Fourie van die Care 4 You-ambulansdienste sê: “Ons het ’n noodoproep ontvang oor ’n kleuter wat deur ’n hond in die gesig gebyt is. Gevorderde lewensondersteuning is ontbied.” Voorts sê hy met hulle aankoms op die toneel in Phutanang in … Continue reading Hond byt kind in gesig
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed