Verdagte vir die dood van die Lubbe-gesin – steeds op vrye voet
Die polisie is steeds op soek na Zaleka Abide, die man wat ‘n pa, sy twee kinders en ‘n maatjie op 30 Maart 2019 net buite Odendaalsrus doodgery het. Die Lubbe-gesin Theuns Lubbe (39) se vrou Elmarie Lubbe (39) is op slag dood toe die motor waarin hulle was van die pad af is en … Continue reading Verdagte vir die dood van die Lubbe-gesin – steeds op vrye voet
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed