Steve se seun gevra om Ghoemas te verlaat
Steve Hofmeyr se seun, Devon Hofmeyr, is Woensdagaand gevra om die KykNet Ghoemas-prysuitdeling te verlaat, berig Netwerk24. Die Ghoemas het Woensdagaand in die Sun Arena in Pretoria plaasgevind. Devon en sy vriend, Francois van der Merwe, het glo in die gehoor opgestaan en gesê: “Dit is ‘n leun dat die Afrikaanse taal en kultuur by … Continue reading Steve se seun gevra om Ghoemas te verlaat
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed