Spaar water, droë seisoen om die draai, herinner departement
Die departement van water en sanitasie moedig verbruikers aan om water spaarsamig te gebruik hierdie Paastyd ten spyte van die onlangse reën wat die land ontvang het. Luidens ’n weeklikse verslag deur die departement uitgereik styg damvlakke regoor die land stadig maar. Sputnik Ratau, woordvoerder vir die departement van water en sanitasie, sê: “Sedert temperature … Continue reading Spaar water, droë seisoen om die draai, herinner departement
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed