Nuwe 20MVA-transformator installeer

Die uitvoerende burgemeester van Kimberley, Patrick Mabilo, het die installasie en suksesvolle toets van ’n nuwe 20MVA transformator by die Carters Glen-substasie amptelik geopen. P. Olifant, woordvoerder vir die burgemeester, sê: “Die transformator word plaaslik vervaardig en gaan die druk waaronder die Galeshewe-stasie geplaas word, verlig.” Voorts sê sy inwoners van John Daka, Reviera, Club … Continue reading Nuwe 20MVA-transformator installeer