Maklike grondboontjiebotterkoekies
Hierdie maklike resep vir grondboontjiebotterkoekies sal beslis ’n gunsteling wees met ‘n voorbereidingstyd van net vyf minute. Bestanddele een koppie grondboontjiebotter een koppie suiker een groot eier Voorverhit die oond tot 180 grade en smeer die pan goed met botter. 2. Meng die grondboontjiebotter, suiker en eier goed. 3. Skep eetlepels van die deeg uit … Continue reading Maklike grondboontjiebotterkoekies
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed