Lede van die SAPD in Kimberley in samewerking met die departement van onderwys, het ‘n plaaslike skool se leerders vanoggend met ‘n klopjag verras. “Die SAPD was nie net op soek na dwelms nie, maar ook enige vuurwapens, gevaarlike wapens en verbode goedere,” sê kapt. Tessa Jansen. Volgens Jansen het die SAPD tydens die klopjag … Continue reading SAPD besoek skole onverwags
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed