Kimberliet floreer in China

Hendrico le Roux (19) van Kimberley het ‘n paar dae na hy sy matriekjaar in 2017 voltooi het, China toe gegaan om Engels te gaan gee. Hoekom China? “Ek het besluit om China toe te gaan, omdat ek ‘n verandering gesoek het. Dit was altyd net die gewone met die gewone leefstyl, so toe wil … Continue reading Kimberliet floreer in China