Jong man 18 jaar vir verkragting en ernstige aanranding opgelê

Die polisie verwelkom die suksesvolle vervolging van Benjamin Harry Maarman (23).  Maarman is op 17 April tot 18 jaar tronkstraf vir verkragting en ernstige aanranding in die Kimberley-streekshof opgelê. Kapt. Sergio Kock, woordvoerder van die polisie in Kimberley, sê: “Die beskuldigde het omstreeks 18:00 op 26 April 2017 die slagoffer vanaf die winkels huis toe … Continue reading Jong man 18 jaar vir verkragting en ernstige aanranding opgelê