Ford-deurslotte vir motorinbrake geteiken
Die deurslotte van die Ford Fiesta, EcoSport en Ranger is van die reeks voertuie wat deur kriminele geteiken word. Die presiese metode wat die verdagtes gebruik om die slot te beskadig en toegang tot die motor te verkry, is nog nie bekend nie. Waarskynlik word die slot met mag oopforseer. Ford-eienaars stroom met klagtes na … Continue reading Ford-deurslotte vir motorinbrake geteiken
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed