Wenners van die Commander obstacle cross race

Die Commander Obstacle cross race vind plaas by Weltevreden Guest lodge, ongeveer 30km buite Kimberley op die N8.  Dit het op Saterdag 13 April plaasgevind en was ’n groot sukses. Wenners van die 5.5km Calvin Immelman 2) Marco Broere 3) Frederick Daniel Louw Wenners van die 11km Dirk Thomas 2) Hein Junius 3) Hester Du … Continue reading Wenners van die Commander obstacle cross race