Vermiste man se familie rasend

Rrabatho Lekhu, ‘n inwoner van Kimberley, se familie is rasend sedert hy op 11 April vermis geraak het. Lawrence Letselebe (45), Rrabatho se broer sê hul ma, by wie Rrabatho bly, het hom omstreeks 09:30 Saterdag die laaste keer by hul huis gesien. “Rrabatho was saam met een van sy vriende wat hom na hulle … Continue reading Vermiste man se familie rasend