Twee verdagtes aangehou vir handel met renosterhoring

Twee verdagtes, onderskeidelik 57 en 61 jaar oud, sal hul eerste verskyning in die Brits-landdroshof maak nadat hulle Saterdag 13 April 2019 in Noord-Wes met meer as 167 renosterhorings vasgetrek is. Hoe is hulle gevang ‘n Klopjag deur die spesiale taakmag, Hawks Serious Organized Crime Endangered Species Unit, Tracker SA en Vision Tactical het die … Continue reading Twee verdagtes aangehou vir handel met renosterhoring