Twee persone is op Kuruman in hegtenis geneem nadat hulle nie die nodige immigrasie dokumente kon toon nie. Kapt. Olebogeng Tawana sê: “Hulle sal binnekort in die Kuruman-streekshof op aanklag vir die oortreding van die immigrasie wetgewing verskyn.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed