R100 000 se dwelms op beslag gelê

Twee verdagtes in hulle dertigs is vroeg Maandagoggend 15 April 2019 op Kuruman in hegtenis geneem. Kapt. Olebogeng Tawana sê: “Die polisie se eenheid vir georganiseerde misdaad en die trio-eenheid in die Noord-Kaap het die arrestasie met behulp van die honde-eenheid op Kuruman uitgevoer. Die in hegtenisname volg na ’n deeglike ondersoek. Aktiwiteite van dwelmhandel … Continue reading R100 000 se dwelms op beslag gelê