Onbehandelde rioolwater beland in Kamfersdam
Meer as die helfte van die infrastruktuur by die Homevale-watersuiweringsaanleg word nie van gebruik gemaak nie. Dit terwyl kiloliters storm- en rioolwater by die aanleg invloei. FiND iT het die inspeksie van die aanleg bygewoon. Werkers in oorpakke het met besems en maskers by ’n suiweringspan ingeklim en die bodem gevee. Andrew Louw, DA-premierskandidaat, het … Continue reading Onbehandelde rioolwater beland in Kamfersdam
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed