Kurt Darren sing volkslied verkeerd

Die immer gewilde Afrikaanse sanger, Kurt Darren, het toeskouers en televisiekykers aan die praat gehad toe hy Maandagaand, by die Varsitybeker-eindstryd op Stellenbosch, glo die lirieke van die nasionale volkslied, “Nkosi Sikelel’ iAfrika”, verkeerd gesing het. Die gebeure het mense laat lag en ontstel. Darren het o.a. bekendheid verwerf met sy treffer Meisie Meisie. Dis … Continue reading Kurt Darren sing volkslied verkeerd