Jellytots gebruik nuwe leerprogram
Appa van Wyk, die eienaar van Jellytots-kindersorgsentrum, het aan FiND iT bevestig dat hulle laasweek Maandag met die Cairoo-program begin het. “Ons het die program vir die ouderdomsvlakke van graad R tot en met graad 7 aangekoop, alhoewel dit hoofsaaklik is vir leerders van graad 3 en hoër,” verduidelik hy. Evalueringstoetse “Die program gee elke … Continue reading Jellytots gebruik nuwe leerprogram
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed