Jason Rohde mag nie appelleer nie

Jason Rohde (50), die moordenaar, se aansoek om verlof tot appel oor sy skuldigbevinding, is van die hand gewys, berig Netwerk24. Rohde is skuldig bevind aan moord nadat sy vrou Susan Rohde se liggaam in Julie 2016 in die egpaar se hotelkamer van die Spier-hotel buite Stellenbosch gevind is. Volgens Netwerk24 het regter Gaayat Salie-Hlophe … Continue reading Jason Rohde mag nie appelleer nie