Moontlike brand by ABSA-bank

Wimpie Fourie van die Care 4 You-ambulansdienste het bevestig dat daar n moontlike brand by die ABSA-bank gebou in Longstraat is. Die brandweer, polisie en ambulansdienste is op die toneel. FiND iT hou jou op hoogte.