Moontlike brand by ABSA-bankJana GrobbelaarApril 15, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Wimpie Fourie van die Care 4 You-ambulansdienste het bevestig dat daar n moontlike brand by die ABSA-bank gebou in Longstraat is. Die brandweer, polisie en ambulansdienste is op die toneel. FiND iT hou jou op hoogte. Previous Post Taxi tref vrou Next Post Laai ons app hier af!