Intercity-bus vervoer persoon in bagasiebak

’n Intercity-bus het na bewering op Sondag 14 April 2019 ’n persoon in die bagasiekompartement tot in Kimberley gebring. “Die klap van die bagasiebak teen die kant van die bus het oopgegaan soos die bus by die bushalte hier by die inligtingsentrum in Kimberley ingedraai het,” verduidelik ’n persoon wat vir ’n ander bus gewag … Continue reading Intercity-bus vervoer persoon in bagasiebak