Elektriese fout veroorsaak brand by Absa-hoofkantoor

Die Kimberley-brandweer het Maandag omstreeks 15:42 ’n noodoproep ontvang oor ’n beweerde brand wat by die hoofkantoor van Absa in Longstraat ontstaan het. Riaan Jansen van Vuuren, woordvoerder van die brandweer, sê: “Die gebou was ontruim toe ons op die toneel kom. ’n Soek-en-reddingsoperasie is uitgevoer en niemand is beseer nie. Die brand is deur … Continue reading Elektriese fout veroorsaak brand by Absa-hoofkantoor