Dros-verkragter nie in hospitaal weens oordosis

Nicolas Ninow, die 21-jarige verkragter wat na bewering ‘n sewejarige meisie in September in 2018 verkrag het, is nie in die hospitaal weens ‘n oordosis dwelms nie. So sĂȘ die departement van korrektiewe dienste (DKD) in wie se sorg Ninow is, volgens Netwerk24. Dit volg nadat ‘n burgerregteorganisasie teen verkragting, #NotInMyName, glo ‘n verklaring uitgereik … Continue reading Dros-verkragter nie in hospitaal weens oordosis