Leerders van HTS maak Monument skoon

Die landsdiensleerders van die Hoër tegniese skool in Kimberley  het besluit om die Honoured Dead Memorial Monument skoon te maak.

Die leerders het ook die rommel rondom die monument opgetel.

Tydens die skoonmaak het die leerders ook die geskiedenis oor die monument geleer.

Die monument, wat uit sandsteen uit die Matoto-heuwels in Zimbabwe gebou is, is deur sir Herbert Baker ontwerp en opgerig in 1904.

Die oorskot van die 27 onbekende soldate wat gedurende die beleg van Kimberley dood is, is hier begrawe.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: