Wees versigtig: Gerrit SchoutenstraatFiND iT Redaksie-spanMarch 8, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Gerrit Schoutenstraat in Royldene is toegemaak. ‘n Quantum-minibus het glo vasgeval in ‘n gat in die pad, nadat ‘n gedeelte van die pad na bewering ingeval het. Die pad lyk onstabiel. Previous Post Spaar water waar jy kan, vra departement nadat damvlakke afneem Next Post 8 Maart 2019