3 Maart 2019Rochelle LotrietMarch 3, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Dag 7 Dit is my eerste naweek agter die rug. Dit was moeiliker as wat ek gedink het. Met al jou ou slegte gewoontes, was dit maar moeilik. Wel ek is deur hom, en sien uit na week 2 wat voorle. Is reg om hard te werk en n goeie week 2 te he. Previous Post Motor bots teen heining van Shoprite Next Post Waarskuwing: Vermy onluste op R378 tussen Vryburg en Toska by Ganeysa