Foto: southafricatoday.net Twee bakkies bots in HomesteadJana GrobbelaarFebruary 28, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Twee bakkies was Donderdagmiddag omstreeks 16:30 in Homestead in ’n botsing betrokke. Een pasiënt is deur ER 24 na Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaal vervoer. Die oorsaak van die ongeluk is nie bekend nie. Previous Post Polisie lê beslag op wapens by skool Next Post Jong man sterf tragies