Help met Loxton-droogteprojek en wen

Deel hierdie storie / Share this story

Vasvat Pro Venison en Vasvat Skietspan is besig met ’n projek om fondse in te samel om met die droogte te help.

“Alle fondse word direk aan die Loxton-landbougemeenskap betaal,” sê Wouter Kirstein, mede-eienaar van Pro Venison-slaghuis.

Hoe kan jy help?

Koop ‘n lootjie vir slegs R1000 en staan ’n kans om ’n jagpakket ter waarde van R120 000 te wen.
Betaling kan gemaak word in Loxton-landbougenootskap se rekening:
ABSA Bank
Takkode: 632005
Tipe: Tjek
Rekeningnommer: 4058 237 681
Verwysing: Loxton Hulp, jou naam en van.
E-pos bewys van betaling met jou kontakbesonderhede na [email protected] om in aanmerking te kom vir die prys.

Meer inligting hier

Looitjieverkope sluit op 28 Februarie 2019 om 24:00.

Skenkings van vragte voer bring hoop