Ongeluk in Graham EdenstraatCharné van der MerweFebruary 23, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Twee motors was Saterdagmiddag in ‘n botsing in Graham Edenstraat betrokke. Twee pasiënte wat matige beserings opgedoen het is op die toneel deur Emer-G-Med en MED 24/7 gestabiliseer voordat hulle deur MED 24/7 na Lenmed-hospitaal vervoer is. Previous Post Newton o/11A begin rugbyseisoen met ‘n wen Next Post Man in Galeshewe vermoor