Ongeluk by Supa QuickCharné van der MerweFebruary 23, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story ‘n Wit Mercedes bussie en ‘n wit Renault het vanoggend omstreeks half nege teen mekaar vasgery. ER24 was op die toneel en het een pasiënt na die hospitaal geneem. Previous Post Vrou spring glo uit voertuig Next Post Newton o/11A begin rugbyseisoen met ‘n wen